2 SUSAN OPENING SPEECH – ALICE PITZER

March 20, 2010
Filed under: Uncategorized — 9:11 pm

TO DIE FOR! Dit was die “dress code” vir vanaand…. maar ek moet sê, dit lyk vir my soos LEWE! To LIVE for!
Wat ‘n voorreg om vanaand voor julle te kan staan en namens my harts vriendin Susan Coetzer te kan open. Ek voel vanaand trots om ‘n vrou te wees, ek is weer herinner dat ek sterk en onafhanklik is, en ek onthou ook skielik op regop te loop en mense in die oë te kyk, want vanaand “celebrate” ons die essensie van wat ‘n vrou is; kosbaar, sterk, spesiaal en uniek.
Op die uitnodiging staan die woorde: “The most important relationship a woman will ever have, is the relationship with herself.”, maar daar is ander verhoudings wat ons nie anders kan as om eerste te sit nie: By Susan het ek geleer: Die verhouding met God, jou man, jou kinders en jou beste vriendin. Dit is die een ding wat ons skei van al die ander spesies op Gods aarde; om jouself nooit eerste te plaas nie. Slegte ding? Nee….. God het ons eenvoudig so integraal geskep dat ons STERK genoeg is om dit te kan doen.
HIERDIE 2 VROUE HERINNER MY AAN DIE SPREUKE 31 VROU;
A WIFE OF NOBLE CHARACTER? SHE IS WORTH: FAR MORE THAN RUBIES, HER HUSBAND HAS FULL CONFIDENCE IN HER, AND LACKS NOTHING OF VALUE, SHE BRINGS HIM GOOD ALL THE DAYS OF HER LIFE. SHE WORKS WITH EAGER HANDS, BRINGING HER FOOD FROM AFAR. SHE GETS UP WHILE IT IS STILL DARK; SHE PROVIDES FOOD FOR HER FAMILY AND PORTIONS FOR HER SERVANT GIRLS. her lamp goes not out but it burns on continually through the night, SHE CONSIDERS A FIELD AND BUY IT, OUT OF HER EARNINGS SHE PLANS A VINEYARD. SHE SETS ABOUT HER WORK VIGOROUSLY , HER ARMS ARE STRONG FOR HER TASKS, SHE SEES THAT HER TRADING IS PROFITABLE AND HER LAMP DOES NOT GO OUT AT NIGHT, SHE TASTES AND SEES THAT GOD IS GOOD! SHE IS CLOTHED IN FINE LINEN AND PURPLE, SHE IS CLOTHED WITH STRENGTH AND DIGNITY: SHE CAN LAUGH AT THE DAYS TO COME. SHE SPEAKS WITH WISDOM AND FAITHFULL INSTRUCTION IS ON HER TONGUE. SHE WATCHES OVER THE AFFAIRS OF HER HOUSEHOLD AND DOES NOT EAT THE BREAD OF IDLENESS. HER CHILDREN ARISE AND CALL HER BLESSED; HER HUSBAND ALSO, AND HE PRAISES HER:
MANY WOMAN DO NOBLE THINGS BUT YOU, SURPASS THEM ALL.
CHARM IS DECEPTIVE AND BEAUTY IS FLEETING, BUT A WOMAN WHO FEARS THE LORD IS TO BE PRAISED. GIVE HER THE REWARD SHE HAS EARNED AND LET HER WORKS BRING HER PRAISE AT THE CITY GATE.
Hoe kan ons nog twyfel dat ons as vrou geskep is as ‘n besondere wese!
Vanaand gaan wel oor die vrou, meer spesifiek oor Susan en Susan en die merkwaardige talent OP DIE esels is. Onthou om nie so meegevoer te word dat jy vergeet dat die skildery wat jou hart gesteel het, inderdaad joune kan wees nie!
Vir meeste mense lê die satisfaksie van kuns koop (oftewel, in kuns belê) eenvoudig daarin om dit teen ‘n muur te hang en dit te geniet. So kombineer jy passie met belegging. Om die kunste te ondersteun is werklik om jou deel te doen om ‘n gemeenskap te skep wat selfversekerd, oop, soekend na antwoorde, dinamies, en kosmopolitaans is!

Aan die “Two Susans” vanaand, julle is ware ambassadeurs, voorleiers van die essensie van vrou-wees, “true artists” en ek is trots om hier te kan wees en om deel te hê hieraan. Die sukses van die uitstalling lê absoluut in julle self as individue, maar ook as ‘n span, because in this case, 1 Susan rocks my world…. but TWO Susans ROCK THE UNIVERSE!!!

One Response to “2 SUSAN OPENING SPEECH – ALICE PITZER”

  1. Hi Alice,
    BAIE DANKIE vir jou mooi speech met die openingsaand van Two Susan, maar meer nog DANKIE vir jou groot hart en ondersteuning van my skryfkuns sowel as my skilderkuns en my essence as mens en vrou.’n Mens kan nie werklik op mense steun nie, maar hier en daar is daar ‘n uitsondering -jy is een van hulle. Dankie. Ek sien uit na ons Israeliese uitstalling xxx

Leave a Reply

Spam Protection by WP-SpamFree